Op Saterdag 26 Mei het die Wes-Kaap se Penkoppe en Drawertjies op Wemmershoek saamgetrek. Ek en ‘n paar Voortrekker neefs het vermom en bekruip vir graad 3 en 4 aangebied. Die terugvoer vanaf die kinders was baie goed. Veral die kamoefleer van die gesigte was vir hulle lekker. Hulle mag vuil gesigte hĂȘ……
Kommentaar sal welkom wees.
Sien die fotos van die dag se gebeure in my Album