Archive for March, 2007

BARK VERGADERING 24 MAART 07

Saturday, March 24th, 2007

Dit was ‘n lekker vergadering by die Brandvleidam te Worcester. Daar was 45 mense by die vergadeing. Die omgewing was pragtig en die geselskap uitstekend. Dankie vir oom Joe, ZS1AAB en sy organiseerders. Die fotos van die geleenheid is op my Foto album

Boland Amateurradio Klub Vergadering

Monday, March 19th, 2007

Die volgende BARK vergadering is op 24 Maart by die Brandvlei dam te Worcester. Die vergadering begin om 11:00. Alle amateurs en belangstellendes word uitgenooi om by BARK aan te sluit.

Nuutste CQ Boland

Monday, March 19th, 2007

Die nuutste weergawe van CQ Boland is nou beskikbaar in PDF. Klik hier en laai dit af. CQ Boland.