Archive for June, 2007

Gansbaai omgewing

Sunday, June 24th, 2007

Ek en Alma ry rond deur die Gansbaai kontrei en neem ‘n paar fotos. Die beste is natuurlik om self deur die kontrei te ry en nie net na die fotos te kyk nie. Veral Baardskeerdersbos lyk hierdie tyd van die jaar pragtig. Die fotos is in my album. Kommentaar is altyd welkom.

Die Nuutste CQ Boland is nou beskikbaar

Thursday, June 21st, 2007

Die nuutste CQ Boland is nou beskikbaar. Dit is die Junie 2007 uitgawe. Kyk onder Ham, CQ Boland. Of klik hier.

Lekker lees!

Radio Tegnologie in Aksie

Sunday, June 3rd, 2007

Op Saterdag 2 Junie 2007 bied die SARL RTA aan in Stellenbosch. Dit was weereens baie interessant. Die geleentheid was bygewoon deur amateurs uit die Wes-Kaap. Die sprekers was uitstekend en kundiges op hul gebiede. Ongelukkig kon ons nie die middag se verrigtinge bywoon nie asgevolg van ander verpligtinge.

Sien die fotos van die RTA in my album.

Kommentaar is welkom.