Archive for November, 2007

Boland Amateurradio Klub vergadering

Sunday, November 25th, 2007

Die volgende BARK vergadering vind plaas op Saterdag 1 Desember 2007 op die plaas Slot van die Paarl in die Agter Paarl.

Die Verbind en Vind kompetisie vind plaas gedurende Vrydagaand 30 November en Saterdag 1 Desember. Die pryse sal gedurende die vergadering uitgedeel word.

Die nuutste CQ Boland (November 2007) is nou beskikbaar op hierdie webwerf. CQ Boland November 2007.