Archive for December, 2007

BARK se vergadering van 1 Desember 07

Monday, December 3rd, 2007

Weereens ‘n lekker vergadering in die Agter Paarl. Dit was ook die prys uitdeling van die Verbind en vind kompetisie. Nege deelnemers het pryse gewen. Die antwoord van die kompetisie was Sandy Bay.

Ons het lekker gebraai en sommer net lekker gesels soos net die Bolanders kan doen.

Ons ledetal staan tans op 122, wat ons moontlik die grootste klub in Suid Afrika maak. Ons is die grootste Afrikaanse klub in die Wêreld!

Fotos van die geleentheid is op my Fotoalbum.