Archive for February, 2008

Boland Amateurradio Klub vergadering

Tuesday, February 5th, 2008

Die volgende BARK vergadering vind plaas op Saterdag 15 Maart op die plaas Slot van die Paarl. Sien julle daar!

Radio Tegnologie in Aksie

Tuesday, February 5th, 2008

Hi almal, onthou die RTA op Saterdag 8 Maart. Dit vind plaas by CPUT. CPUT is die Kaapse Technikon. Die sprekers is kundig en sommige nog bekend ook. Kom luister na die ontwikkeling van die nuutste tegnologie. Sien julle daar!