Archive for March, 2008

Boland Amateurradio Klub vergadering, MAART 2008

Saturday, March 15th, 2008

Vandag 15 Maart, het die eerste BARK vergadering van die jaar plaasgevind. Dit was gehou op Die Slot van die Paarl, met Olivier – ZS1OLI as gasheer. Julle ouens wat dit gemis het kan spyt wees daaroor. Lekker man…..

Fotos van die gebeurtenis is op my Fotoalbum. (Of is dit nou bewyse?) Klik sommer op http://zs1rx.co.za/fotos/

Julle is welkom om kommentaar hier en by die fotos te los.