Johan le Roux, ZS1RX?
Johan le Roux is ‘n Sersant-Majoor in die Suid-Afrikaanse Lugmag. Hy is ook ‘n kranige Radio Amateur en Voortrekker. Hy is die “sysop” van ZS0BEL, ‘n Amateur Radio Bulletin Bord en die redakteur van CQ
Boland. CQ Boland is die Boland Amateurradio Klub (BARK) se nuusbrief